top of page

MUSIEK & KOOR

Laerskool Wesbank se musiekdepartement bied leerders van alle grade die geleentheid om kennis te maak met 'n wye verskeidenheid instrumente asook musiektoerieë.

Ons musiekdepartement bied die volgende aan ons leerders:

Individuele lesse in klavier, sang en blokfluit.

Bekendstelling tot instrumentele samewerking met Klain Karoo Klassique.

Musikale uitstappies na orreluitvoerings en vertoning by Klein Karoo Klassique.

Jaarlike konsteroptredes. 

Musiekpartytjies

​

Twee kore:

Junior & Senior Koor neem jaarliks deel aan die koorfees in Mosselbaai.

Kerkoptredes

Koorkonsert

Kerssangoptredes

​

Bekende Musikante, Mr John Theodor en Sullayman Human besoek ook ons skool om hul musiektalente ten toon te stel. 

​

192993009_255108053077190_2273819194425505639_n-removebg-preview.png

KULTUUR

W sonder background.png

REDENAARS

'n Interne redenaarskompitiese word aangebied vir graad 4-7 leerders. Die kompitiesie fokus op tegniek en voorbereiding ten opsigte van openbare debat en aanbieding. 

bottom of page