top of page
IMG_4035.jpg

AKADEMIE

W sonder background.png

Die Departementele kurrikulum word aangebied asook Godsdiensonderrig, Musiek (klawerbord, dromme, kitaar, klavier en blokfluit), Remediërende- en Rekenaargesteunde onderrig.

​

Akademiese vernuwing

Die personeel streef daarna om die leerders se werkomgewing te verryk met 'n verskeidenheid uitdagings en geleenthede om hulle toe te rus met denk- en lewensvaardighede wat hul vir die res van hul lewens kan gebruik.

​

Akademiese verslae

'n Rapport aangaande die vordering van 'n leerder word elke kwartaal aan die ouers gestuur om hulle oor die leerder se vordering in te lig.

 

Beloning vir goeie werk

Leerders wat goeie werk lewer, ontvang kleurvolle beloningsbriefies. Hierdie aanmoediging geld nie slegs vir die bogemiddelde leerder nie, maar ook vir die ander leerders wat sy/haar bes probeer. Indien 'n leerder verskeie belonings ontvang het, kom hy/sy in aanmerking vir 'n spesiale beloning. Elke semester word erkenning gegee aan Gr. 4-7 presteerders met ‘n gemiddeld van 80% en meer in die vorm van ‘n sertifikaat vir akademiese voortreflikheid.

 

Eksamens en Assessering

 

Graad 4 – 7

Skryf ‘n volwaardige eksamen in Junie en November.

 

Toetse (Gr. 4 - 7)

KABV se assesseringsprogram word gevolg.

 

Grondslagfase (Gr. 1 - 3)

Assessering vind deurlopend plaas

W sonder background.png
  • Instagram
  • Facebook
  • Twitter
  • LinkedIn
  • YouTube
  • TikTok
Vind ons op Sosiale Media
Kontak ons
Tuis
a31ebc0049cac2f1181fd621100a7acb.png
Wesbank Logo.png

Die skool waar elke leerder belangrik is.

  2022 \ Webtuiste geskep en opgedateer deur P. Grimbeek

Webdesign___Copywriting_logo-removebg-preview.png
Copyright 2022 Laerskool Wesbank Primary School | All Rights Reserved | Downloading, copying, reproducing, adapting, performing, broadcasting or transmitting the contents of this website and all learning materials accessible through this website without authority, except for the purposes of private use or study, is not permitted.
bottom of page