top of page
70788072_2402824099984596_1417343365208342528_n.jpg
W sonder background.png

FASILITEITE

Rugby & Krieket

Ons twee pragvelde loop langs die Olifantsrivier en skep 'n veilige ruimte vir al ons leerders om sorgvry aan sport deel te neem in die pragtige karoo. Ons eie watersuiweringsaanleg sorg vir uitstekende besproeiïng en grasgroen sportvelde reg deur die jaar. 

Tennis & Netbal

Laerskool Wesbank spog met vier opgeknapte tennis- en netbalbane van hoë gehalte. Spreiligte is aangebring om veeldoelige afrigting- en wedstrydtye te verleng.

Klubhuise

Wesbank het twee veeldoelige klubhuise ten volle toegerus met volledige badkamers en stortgeriewe. Kontak gerus ons skoolkantoor vir enige besprekings vir funksies of partytjies.

Moderne Klaskamers

Elke klaskamer in Laerskool Wesbank is toegerus met 'n interaktiewe witbord en hoë-spoed internet. 

IMG_20220826_142933_edited.jpg
W sonder background.png
  • Instagram
  • Facebook
  • Twitter
  • LinkedIn
  • YouTube
  • TikTok
Vind ons op Sosiale Media
Kontak ons
Tuis
a31ebc0049cac2f1181fd621100a7acb.png
Wesbank Logo.png

Die skool waar elke leerder belangrik is.

  2022 \ Webtuiste geskep en opgedateer deur P. Grimbeek

Webdesign___Copywriting_logo-removebg-preview.png
Copyright 2022 Laerskool Wesbank Primary School | All Rights Reserved | Downloading, copying, reproducing, adapting, performing, broadcasting or transmitting the contents of this website and all learning materials accessible through this website without authority, except for the purposes of private use or study, is not permitted.
bottom of page