top of page
W sonder background.png

SKOOLDRAG

WhatsApp_Image_2022-05-31_at_10.54.52_AM-removebg-preview.png
WhatsApp_Image_2022-05-31_at_10.58.55_AM-removebg-preview.png
WhatsApp_Image_2022-05-31_at_10.54.53_AM__1_-removebg-preview.png
WhatsApp_Image_2022-05-31_at_1.18.46_PM-removebg-preview.png

Winter

WhatsApp_Image_2022-05-31_at_10.59.43_AM-removebg-preview.png

Somer

WhatsApp_Image_2022-05-31_at_1.30.28_PM-removebg-preview.png
klere1-removebg-preview (1).png
klere2-removebg-preview.png
Classroom Furnitures

Dogters

Winter

Somer

1. Wit hemp by grys langbroek

2. Skooltrui

3. Kort wit sokkies by sweetpak.

4. Grys skoolkouse saam met

grys langbroek

5. Sweetpakbaadjie of warm baadjie met blou sporthempie en sweetpakbroek

6. Swart skoolskoene saam met grys langbroek

7. Sporttekkies oorwegend wit, blou, grys of swart met veters (geen neonkleure) by sweetpak

8. Donkerblou serp

9. Donkerblou handskoene

10. Donkerblou buff

OF

1. Blou rokkie met grys skoolkouse of swart kouse (dik swart sykouse)

2. Skooltrui

3. Sweetpakbaadjie

4. Swart skoene

 

1. Blou rokkie

2. Kort wit sokkies

3. Sweetpakbaadjie/Skooltrui

4. Gr. 1 tot 7 - swart skoolskoene/kaalvoet/Wesbank- plakkies

IMG_3899-removebg-preview.png

Seuns

Winter

1. Grys hemp by grys langbroek

2. Grys broek (kortbroek of

langbroek) met swart skoene

en grys skoolkouse

3. Wit sokkies by sweetpak-

broek

4. Skooltrui

5. Sweetpakbaadjie met blou

sporthempie en sweetpak-

broek

6. Sporttekkies oorwegend wit,

blou, grys of swart met

veters (geen neonkleure) by sweetpak

7. Donkerblou serp

8. Donkerblou handskoene

9. Donkerblou buff

IMG_3898-removebg-preview.png

Somer

1. Grys hemp

2. Grys broek (kortbroek of langbroek)

3. Sweetpakbaadjie/ Skooltrui

4. Gr. 1 tot 7 - swart skoolskoene of kaalvoet/ Wesbank-plakkies

bottom of page