top of page

NASORG

W sonder background.png

Die skool beskik oor 'n goed georganiseerde nasorgsentrum wat middae aangebied word vir leerders wie se ouers werk. Hierdie leerders studeer onder toesig en individuele hulp word verleen. Middagetes word teen vergoeding vir leerders op aanvraag aangebied. Die graad 1- en 2-leerders wat na skool vir hul ouers moet wag, kan onder toesig by die nasorgsentrum aansluit.

Doelgerigte studietyd!

Smaaklike en gesonde etes

bottom of page