BUITEMUURS
VERENIGINGS EN KLUBS
Rekenaarklub
'n Jaarlikse musiekkonsert deur musiekleerders
Jong Entrepreneurs (Graad 7)
Koor (Junior en Senior)
SPORT
Somer
Atletiek, Tennis, Krieket, Tweekamp, Fietsry, Skaak.
Winter
Rugby, Netbal, Hokkie, Tennis, Landloop, Fietsry, Skaak.
SKOOLKONSERT
Elke leerder in die skool kry die geleentheid om aan 'n konsert of revue deel te neem.
KERMIS
Jaarlikse kermis met speletjies vir leerders en heerlike etes vir die hele gemeenskap.
HOKKIEDAG
Jaarlikse toernooi vir 0.12 - 0.14 spanne vanoor die hele Weskaap.
ENTREPRENEURSDAG
DIe graad 7's word blootgestel aan besigheidsbeginsels en vaardighede dmv 'n jaarlikse markdag!
LEOPARD CRAWL MTB & TRAIL
Ons jaarlikse bergfietswedren en "Trailrun" in Februarie lok elke jaar honderde mense van regoor die hele land.
MINIDAG RUGBY EN NETBAL
Jaarlikse toernooi vir 0.7-0.9 spanne in die 3de kwartaal vir spanne regoor die Weskaap.
KASKARRE
Die jaarlikse kaskarresies is hope pret en 'n groot fondinsameling vir die hele skool. Grade ding teen mekaar mee vir die wenspan.